Portugal & Spanje

TOER SAAM MET LEEF JOU REIS

Dis van die tuiste van Port tot die sielsmusiek van “fado” in die strate van Lissabon wat op jou wag met hierdie baie besonderse toer. Portugal is een van Gerrie se gunsteling plekke van al sy reise. Ons gaan maak ook n draai deur Spanje en verleng die toer na Marokko waar ons terug stap in tyd in Marrakesh met die Atlas berge in die agtergrond en die tuiste van die Sahara woestyn.
PORTUGAL & SPANJE
24 September – 05 Oktober 2024
PORTUGAL & SPANJE MET OPSIONELE VERLENGING NA MOROKKO
24 September – 09 Oktober 2024
Prys

PORTUGAL & SPANJE:
€2 910.00 per persoon wat deel
€3 810.00 enkelverblyf aanvullend
* Slegs landreëlings

OPSIONELE VERLENGING NA MOROKKO:
€1 280.00 per persoon wat deel
€1 510.00 enkelverblyf aanvullend
* Slegs landreëlings
* Bykomend tot die Portugal en Spanje toer koste.

Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
Vir enige ander navrae oor die toer stuur vir ons gerus n epos:

Toer Contact

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2026

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2026 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2026 Toer Navraag

"*" indicates required fields