2020 TOERE

Alle toere vir 2020 sal eers vanaf September 2019 op die webwerf beskikbaar wees. Hou asb ons nuusbriewe dop asook facebook vir alle nuwe toere wat insluit van Rusland tot Indië asook Lapland & n kulinêre  “kos-kuier” deur die suide van Frankryk terwyl ons oorslaap in n Chateau. Ons doen natuurlik ook weer al die bekende Leef jou Reis gunstelinge van Botswana & Namibië tot ons gewilde bootvaart na Kroasië. 

 

All tours for 2020 will only be uploaded and made available from September 2019. Please keep an eye out for our regularly news letters and please join our Facebook page to stay up to date. There will be a lot of new tours from Russia to India as well as Lapland for December and a gastronomy tour of France to sample the best dishes from the south while staying over in an ancient Chateau.  All the Leef jou Reis favourites will also be there from our Botswana Safari to Namibia and our popular Croatian boat cruise.