LIVIGNO

rEIS SAAM NA LIVIGNO

Livigno_banner_ad2

Droom jy van ‘n Wit Kersfees? Ons kan jou droom bewaarheid en jou verwagtinge oorskry in die sprokiesagtige, sneeubedekte Livigno.

Of dalk verkies jy eerder om die Nuwejaar vrolik te verwelkom in hierdie dinamiese oord wat weet hoe om ‘n partytjie te gooi! Ons bied beide opsies aan.

Gerrie Pretorius gaan sorg dat die partytjie behoorlik op dreef kom & gaan die tweede groep vergesel om die Oujaar vaarwel te roep en die Nuwejaar met ope arms binne te gaan!  ‘n Verteenwoordiger van Sure Voyager Travel sal die Wit Kersfees groep vergesel. 

Toer

27 Desember 2019 - 5 Januarie 2020

Prys

Vanaf R28 453* p/persoon

Durasie van Toer

9 Dae

Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg: