BESPREKINGSVORM
BESPREKINGSBESONDERHEDE
Voltooi asseblief die vorm sorgvuldig in en stuur terug na Leef jou Reis, tesame met u bewys van betaling van die deposito om seker te maak dat u bespreking bevestig is.
MAAK ASB SEKER OM DIE KORREKTE VERYSINGSNOMMER OP JOU BESPREKING TE GEBRUIK TESAME MET JOU NAAM WAARONDER JY BESPREEK HET
REISVERSEKERING
Ons beveel sterk aan dat u omvattende reisversekering uitneem. Dit moet u dek vir enige kansellasie, siekte en dood of beserings, tesame met enige mediese kondisie wat mag ontstaan. Voorts moet u ook voorsiening maak vir enige persoonlike verliese wat gely kan word insluitend verlore of beskadigde bagasie.
Die inligting moet ten minste 30 dae voor u vertrek ingedien word.
Gaan besoek gerus TIC Travel: www.TIC.co.za vir meer inligting oor reisversekering.