Bootreis na Kroasië & Istanbul

bootreis saam met gerrie

IM201 Leef Jou Reis Banner Kroatie_ Turkye 2

Kom vaar saam met ons per luukse boot van eiland tot eiland terwyl jy teug aan n cocktail en al die klein eilandjies van Kroatië bewonder en sommer induik in die blou waters van die Dalmatiese kus. Ingesluit is n kuier in die kultuur hoofstad , Istanbul.

Bootreis

26 Sept - 7 Okt 2019

Prys

R40 399* p/p wat deel

Durasie van Toer

12 Dae

Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg: