Botswana: Brul van die leeu

Jou beter kans op ‘n ware Safari en Leeu-ervaring!

Brul-van-die-Leeu-Banner

Botswana is immers lekker naby en baie goedkoper as plekke soos die Serengeti en boonop is daar minder mense wat jou vertrap en is die wild volop! Ons doen geweldig baie moeite met die toer om ook vir Suid-Afrikaners die geleentheid te gee om in gemak ‘n safari te ervaar soos wat die oorsese toeriste dit doen. Ons gidse en vennote is die heel beste wat jy ooit gaan ervaar en jy gaan die bos én die natuur van baie naby beleef. Bring jou mense en kom ervaar plekke soos die Okovango Delta, Savuti en Chobe saam met Leef jou Reis.

Vir meer inligting, laai gerus die toere se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:

Toer #1

8-15 Augustus 2020

Toer #2

15-22 Augustus 2020
Besprekings eers beskikbaar nadat toer #1 uitverkoop is.