Israel, Jordanië & Turkye

3-in-1 toer saam met gerrie

IM201-Leef-Jou-Reis-Banner-Israel-Jordanië-2

Hierdie is n drie in een toer waar jy die beloofde land ervaar en stap in die geskiedenis van die Bybel. Saam met dit ervaar jy ook die wonders van die UNESCO bekroonde verskuilde stad van Petra , asook n kuier in die kultuur hoofstad van die wereld Istanbul.

Luukse Bustoer

8 - 21 Sept 2019

Prys

R43 834* p/persoon wat deel

Durasie van Toer

12 Dae

Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg: