Kroasië & Turkye

BOOTREIS SAAM MET GERRIE

Kom geniet die mooiste eilande van Kroasië saam met Leef jou Reis op ons eie luukse privaat boot terwyl ons vaar van eiland na eiland…saam met dit wag ook n kuier in Istanbul , Turkye op jou!
Toer
24 Julie - 4 Augustus 2022
Prys
R48 870* pp wat deel
R59 835* pp (enkelkamer)
Durasie van Toer
11 Dae
Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:

Toer Contact

"*" indicates required fields