Oberammergau
OBERAMMERGAU TOERE UITGESTEL TOT 2022 WEENS DIE COVID-19 VIRUS
REIS SAAM MET GERRIE
Oberammergau Toer #5
15 - 23 Jul. 2022
Meer inligtingOberammergau Toer #3
23 Aug. - 1 Sept. 2022
Meer inligtingOberammergau Toer #1
6 - 17 Sept. 2022
Meer inligtingOberammergau Toer #2
16 - 24 Sept. 2022
Meer inligtingOberammergau Toer #4
25 Sept. - 3 Okt. 2022
Meer inligtingToer #1:
6 - 17 September 2022
Eers loop ons in die spore van Jesus en verfris ons geheuens van sy lewensverhaal. Daarna vertrek ons na die prentjiemooi Alpse dorp Oberammergau, in Beiere, om die ongelooflike Passiespele by te woon. Tussendeur, oornag ons ook vir ‘n aand in München, hoofstad van Beiere en besigtig ‘n paar besienswaardighede.

Toer #2:
16 - 24 September 2022
Vir hierdie unieke en diverse toer – gee dit jou die heel beste van drie heel verskillende ervarings – insluitende twee moet-doen gebeurtenisse, een roerend en die ander jollig! Jy sal nie weer die kans kry om beide in een toer te beleef nie, nl. die Passiespele in Oberammergau, asook die Oktoberfest in München!

Toer #3:
23 Augustus - 1 September 2022
Ons reis begin in die ikoniese Spaanse stad, Barcelona, deurtrek met indrukwekkende argitektuur, lewensvreugde en geskiedenis en tapas om elke hoek en draai! Daarna gaan Münich jou betower met sy vele markte, Oompha orkeste en gul gasvryheid in die biertente. Die toer word afgesluit op ‘n hoogtepunt, die 10 jaarlikse Passiespele in Oberammergau met verblyf vir twee nagte in hierdie prentjiemooi Beierse (Bavaria) dorpie in die suide van Duitsland.

Toer #4:
25 September - 3 Oktober 2022
Vir hierdie unieke en diverse toer – gee dit jou die heel beste van drie heel verskillende ervarings – insluitende twee moet-doen gebeurtenisse, een roerend en die ander jollig! Jy sal nie weer die kans kry om beide in een toer te beleef nie, nl. die Passiespele in Oberammergau, asook die Oktoberfest in München!
Vir hierdie unieke en diverse toer – gee dit jou die heel beste van drie heel verskillende ervarings – insluitende twee moet-doen gebeurtenisse, een roerend en die ander jollig! Jy sal nie weer die kans kry om beide in een toer te beleef nie, nl. die Passiespele in Oberammergau, asook die Oktoberfest in München!
Toer #5:
15 - 23 Julie 2022
Kom beleef Oberammergau se aangrypende Passiespel met ons, geniet twee nagte in die lewendige, historiese München en eindig die toer af in die misterieuse Istanbul. Die beste van Europa en Asië word in hierdie opwindende toer gekombineer – van ikoniese minarette in die romantiese Istanbul, tot die sielsverrykende Passiespel in Oberammergau wat elke tien jaar aangebied word.

Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
Toer Contact
"*" indicates required fields