België & Nederland

TOER SAAM MET GERRIE

Dis ‘n toer vol van kase , klompe en miljoene Tulpe wat wag by Keukenhof! Daar word op kanale gevaar en besoek ons selfs vir Waterloo. Kom Leéf Jou Reis deur België en Nederland op die unieke toer.
Prys
€2 780* per persoon wat deel

€1 233* Enkelverblyf aanvullend
Toer
5 April - 16 April 2023
afrikaans brosjureenglish brochure
Durasie van Toer
12 Dae
Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap:

Toer Contact

"*" indicates required fields