Mosselbaai

TOER SAAM MET GERRIE

Vriende , hier wag nou n lekker toer op jou! Ons gaan n magdom dinge beleef en ervaar en gaan jy die beste van Mosselbaai beleef. Dit is van puik Restaurante wat uikyk oor die see tot Wildsplase met die groot 5 en die langste “zipline” oor die see wat wag. Ons gaan trein ry en eksklusiewe gallerye besoek en selfs n konsert bywoon in die Dias Museum met die Karveel as agtergrond. Gerrie is opgewonde om sy tuisdorp met jou te deel en wag daar baie verassings en heeltemal te veel om hier op te noem. Boonop wag daar n ongerepte kuslyn op jou sowel as blouvlag strande.
Prys
R11 500* Per Persoon Wat Deel
R13 000* Per Enkel Persoon
Toer
9-13 November 2023
afrikaans brosjureenglish brochure
Durasie van Toer
5 Dae
Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:

Toer Contact

"*" indicates required fields