Namakwaland
TOER SAAM MET GERRIE
Ons wys jou dat die Namakwaland en sy mense net so mooi is as hulle blomme! Ons kuier saam met die “locals” en begin kuier vanaf die Weskus Nasionale Park tot in Garies en die Skilpad Nasionale Park – die mecca van blomme!
Prys
R16 000.00* Per Persoon Wat Deel
R18 000.00* Per Enkel
Persoon, INDIEN BESKIKBAAR
R18 000.00* Per Enkel
Persoon, INDIEN BESKIKBAAR
Durasie van Toer
6 Dae
Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
Toer Contact
"*" indicates required fields