Wit Kersfees
LUUKSE TOER SAAM MET GERRIE
Elke jaar word Europa omskep in n towerland gevul met kersmarkte en sneeu! Ons uiters gewilde toer maak in 2023 weér so en kuier ons in Praag , Budapest en Wene en wys jou die mooi van die Oos-Europa.
Prys
€2870* Per Persoon Wat Deel - Dubbel Kamer
Durasie van Toer
10 Dae
Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
Toer Contact
"*" indicates required fields