Klein JAN & Tswalu

TOER SAAM MET LEEF JOU REIS

Ons kry mekaar in die hartjie van die Kalahari by Van Zyl’s Rus Hotel. Leef jou Reis sal reg staan om julle te ontmoet vir die afskop van twee spesiale dae van Kalahari gasvryheid en kulinêre-ervaring, eie aan die area. Ons besoek die welbekende Tswalu Wild Reservaat vir ons kulinêre Klein-JAN belewenis en bederf!
Klein JAN & Tswalu
UITVERKOOP
7 Junie - 9 Junie 2024
Prys

R11 500.00* per persoon wat deel
R11 800.00* per enkel persoon, indien beskikbaar
*Let daarop dat die aantal enkelkamers beperk is en in sommige gevalle mag dit nie moontlik wees om ‘n enkelkamer te bespreek nie.

Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
Vir enige ander navrae oor die toer stuur vir ons gerus n epos:

Toer Contact

"*" indicates required fields