Kroasië & Istanbul

TOER SAAM MET GERRIE

Kom vaar saam met ons per luukse boot van eiland tot eiland terwyl jy teug aan n cocktail en al die klein eilandjies van Kroasië bewonder en sommer induik in die blou waters van die Dalmatiese kus. Ingesluit is n kuier in die kultuur hoofstad , Istanbul.
KROASIË & INSTANBUL
10 Julie – 21 Julie 2024
Prys

€2 940.00* persoon wat deel
€3 840.00* per persoon in ‘n enkelkajuit
* Slegs landreëlings

Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
Vir enige ander navrae oor die toer stuur vir ons gerus n epos:

Toer Contact

"*" indicates required fields