Lapland

TOER SAAM MET LEEF JOU REIS

Kom ervaar 10 wonderlike dae in Lapland, die tuiste van Kersvader en beleef hierdie winter wonderland in sy volle glorie. Die natuur gaan jou weereens verstom en gaan die kind in jou verseker wakker word. Hierdie is ‘n toer wat elke persoon eenkeer in sy lewe moet ervaar!

Ons gee jou ook die opsie om jou toer te verleng na Swede. Ons vaar met n Skip tussen die honderde kanale en verken Stockholm – die tuiste van Abba.
LAPLAND
UITVERKOOP
08 Maart - 17 Maart 2024
LAPLAND MET STOCKHOLM (SWEDE) VERLENGING
08 Maart – 20 Maart 2024
Prys

LAPLAND:
€3 070.00* per persoon wat deel/dubbel
€3 900.00* per persoon in enkelkamer

OPSIONELE VERLENGING NA STOCKHOLM (SWEDE):
€990* per persoon wat deel/dubbel
€1 240.00* per persoon in enkelkamer
*Bykomend tot die Lapland-toerkoste.

Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
Vir enige ander navrae oor die toer stuur vir ons gerus n epos:

Toer Contact

"*" indicates required fields