Namakwaland
TOER SAAM MET LEEF JOU REIS
Ons wys jou dat die Namakwaland en sy mense net so mooi is as hulle blomme! Ons kuier saam met die “locals” en begin kuier vanaf die Weskus Nasionale Park tot in Garies en die Skilpad Nasionale Park – die mecca van blomme!
NAMAKWALAND
BEPERKTE SITPLEKKE BESKIKBAAR
27 Augustus – 01 September 2024
Prys
R19 800.00* per persoon wat deel
R21 800.00* per enkel persoon, indien beskikbaar
*Let daarop dat die aantal enkelkamers beperk is en in sommige gevalle mag dit nie moontlik wees om `n enkelkamer te bespreek nie.
Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
Vir enige ander navrae oor die toer stuur vir ons gerus n epos:
Toer Contact
"*" indicates required fields