Sisilië & Malta

TOER SAAM MET LEEF JOU REIS

Sisilië lê aan die suide van Italië. Dit is n die grootste van die mediterreense eilande en is propvol kultuur en soveel anders as die res van Italië. Ons leer ken van die Mafia tot sy bekende berg Etna wat ons in gemak gaan besoek. Die antieke stadsmure van Malta begroet ons ook as ons dit nader per luukse veerboot vir ons besoek en kom plekke soos “Blue lagoon” ook na vore. 'n Toer spesiaal vir die fynproewer want hierdie is ook n gastronomiese belewenis.
SISILIË & MALTA
23 Mei – 03 Junie 2024
Prys

€3 010.00 per persoon wat deel
€3 710.00 enkelverblyf aanvullend
* Slegs landreëlings

Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
Vir enige ander navrae oor die toer stuur vir ons gerus n epos:

Toer Contact

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2026

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2026 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2026 Toer Navraag

"*" indicates required fields