Transsilvanië & die Balkans

Ontdek die Mooi van Transsilvanië en die Balkan.

Sluit by ons aan vir ’n onvergeetlike avontuur deur van die mees fassinerende dele van Oos-Europa! Hierdie toer neem jou op ’n reis deur die betowerende landskappe van die Balkan en Transsilvanië, waar eeue oue legendes, UNESCO-wêrelderfenisgebiede, middeleeuse dorpe en indrukwekkende kastele wag. Ons ontdek die kultuurerfenis van Bulgarye en Roemenië – twee lande wat nie net bekend is vir hul natuurlike prag en ryk geskiedenis nie, maar ook vir hul hartlike mense, unieke argitektuur, lewendige volksmusiek en heerlike kookkuns.

Ons reis gemaklik per luukse toerbus met ervare Leef Jou Reis-toerleiers en word oral hartlik verwelkom deur plaaslike gasvryheid. Kom beleef hierdie inspirerende reis saam met ons!

Discover the Beauty of Transylvania and the Balkans.

Join us for an unforgettable adventure through some of the most fascinating parts of Eastern Europe! This tour takes you on a journey through the enchanting landscapes of the Balkans and Transylvania, where centuries-old legends, UNESCO World Heritage Sites, medieval towns and impressive castles await. We will explore the cultural heritage of Bulgaria and Romania—two countries renowned not only for their natural beauty and rich history but also for their warm people, unique architecture, vibrant folk music and delicious cuisine.

We travel comfortably by luxury tour bus with experienced Leef Jou Reis tour leaders and are warmly welcomed by local hospitality wherever we go. Come and experience this inspiring journey with us!

Prys
€2 350 Per persoon wat deel*

€2 770 Per enkelpersoon*
Durasie van Toer
14 Dae

Neem asseblief kennis dat hierdie Leef Jou Reis-toer begelei word deur ʼn uiters bekwame en kundige span. Daar is te alle tye ʼn Leef Jou Reis-spanlid wat gereed staan om enige bystand te verleen. Vanweë Leef Jou Reis se volgepakte jaarprogram, is dit helaas nie moontlik vir Gerrie om persoonlik by alle toere teenwoordig te wees nie. Hoewel sy teenwoordigheid dus nie gewaarborg kan word nie, kan jou gerief en genot wel deur ons geesdriftige toerleiers gewaarborg word!

Please note that you will be led and assisted by a well-equipped and experienced team of Leef Jou Reis Tour specialists throughout the tour.  The team will be always be available 24/7 for assistance. As the Leef Jou Reis year planner is filled to capacity,  it might not always be possible for Gerrie to personally accompany the group on all tours nor for him to be present during the full duration of the tour. Though his attendance could not be guaranteed, we can however guarantee the peace of mind of passionate Leef Jou Reis tour leaders that would ensure your comfort and enjoyment!   

Laai gerus die toerbrosjure af vir meer inligting, en stuur vir ons ’n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
verkort die besprekingsproses? bespreek gerus aanlyn
Vir enige ander navrae oor die toer stuur vir ons gerus n epos:

Toer Contact

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2026

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2026 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2026 Toer Navraag

"*" indicates required fields