LEEF JOU REIS KYKERS KOMPETISIE

Wen met Leef Jou Reis!

Die grootste kompetisie ooit wag op jou! Ons wil een Leef jou reis kyker en metgesel se lewe vir altyd verander! Met vlugte na Londen en Istanbul asook n bootvaart met La boat op Canal du Midi, Frankryk mét vlugte vir jou én vriende! Die luukse Zambesi Queen wag vir jou asook n kuier vir jou en vriende by Hammerstein Lodges Namibië met n lugballonvaart. Action Ford gee jou my bakkie vir n maand met jou eie Wild-Earth daktent bo-op! Liqui Moley gaan jou  in n Ferrari laat jaag & gaan jy treinry op die Premier class! Moet nie uitmis op hierdie eens in n leeftyd pryse wat JY kan wen nie!

STAP 1:

Ontvang ons nuusbriewe en bly op datum met ons asemrowende toere wat volg in 2019 en 2020.

STAP 2:

Lees die kompetisie terme en voorwaardes voordat jy inskryf vir die kompetisie.

STAP 3:

Skryf in en staan n kans om die jaar se  Leef jou Reis met Gerrie Pretorius kompetisie te wen. 

KOMPETISIE SLUIT:
14 Julie 2019 om 21:00 waarna die wenner aangekondig sal word op Sondag 21 Julie 2019

Die asemrowenede prys sluit die volgende in:

Wen die Leef jou reis bakkie vir n maand lank met die komplimente van Action Ford.

n Bootvaart vir die wenner en vriende op Canal du Midi in Frankryk met vlugte ingesluit met die komplimente van La Boat.

Liqui Moley bederf jou met n Ferrari bestuurservaring op n renbaan!

Twee nagte aanboord die luukse Zambesi Queen op die Chobe rivier.

2 x Retoer vlugte na Istanbul saam met Turkish Airlines.

2x  Retoervlugte na Londen saam met Virgin Atlantic Airways.

4 nagte se verblyf by Hammerstein Lodges vir 4 persone met alle etes ingesluit sowel as n wildsrit en lugballon vaart.

Jou eie Wild-Earth daktent vir jou volgende Safari.

Treinrit op die semi-luukse Premier Classe vir 2 persone.