krugerwildtuin

toer saam met gerrie

By Leef jou Reis het ons ‘n komp gunsteling bestemmings maar het die “Wildtuin” nog altyd ‘n spesiale plek in baie van ons se harte. Dit was reeds in 1884 gewees toe jag verbied word tussen die Sabie en Krokodilrivier en wat sou bydrae tot die stigting van die Kruger Nasionale Park ‘n paar jaar later. Met die toer stap ons terug in tyd en gaan ons kyk waar alles begin het vir die park. Van die eerste Toeriste hutte by Pretoriuskop tot gewilde uitspanplekke soos “afsaal”. Ons kuier vir n paar salige dae in die suide van die park, slaap amper op die walle van die Krokodilrivier en doen verskeie wildsritte elke dag terwyl ons plekke verken soos laer-Sabie & Skukuza opsoek na die Groot 5!

Prys:

R11 850 per persoon

Durasie van Toer

4 Dae

Toer #1

17 - 20 Junie 2021

Toer #2

24 - 27 Junie 2021

Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg: