lapland

Toer saam met gerrie na lapland

Kom ervaar 7 wonderlike nagte in Lapland , die tuiste van Kersvader en beleef hierdie winter wonderland in sy volle glorie. Die natuur gaan jou weereens verstom en gaan die kind in jou verseker wakker word. Hierdie is n toer wat elke persoon eenkeer in sy lewe moet ervaar…

Toer

25 Februarie - 6 Maart 2021

Prys

€2350 p/persoon wat deel
(slegs landreëlings)

€3363 enkel persoon
(slegs landreëlings)

Durasie van Toer

7 Nagte

Vir meer inligting, laai gerus die toere se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg: