NAMAKWALAND & SY MENSE

besoek namakwaland saam met gerrie

Ons wys jou dat die Namakwaland en sy mense net so mooi is as hulle blomme!  Ons kuier saam met die “locals” en begin kuier vanaf die Weskus Nasionale Park tot in Garies en die Skilpad Nasionale Park – die mecca van blomme!

Toer

21 - 25 Aug 2019

Prys

R12 000* p/persoon wat deel

Durasie van Toer

5 Dae

Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg: