NAMIBIË TOERE
besoek NAMIBIË saam met gerrie
Kom ervaar die hoogtepunte van Namibië in styl! Ons wys jou die land met sy besonderse woestyn en kuier van Etosha tot Swakopmund en die Visrivier Canyon en wys jou Namibië soos nog nooit tevore.
Toer
11 September – 21 September 2021
Prys
R24 900* p/persoon wat deel
Durasie van Toer
10 Nagte / 11 Dae