Portugal
toer saam met gerrie
7 ongelooflike nagte in Porto en Lissabon – ‘n opwindende program propvol ongelooflike herinneringe in ‘n land wat meer en meer tevoorskyn tree as ‘n outentieke toerisme-bestemming. Hierdie land is ook al aangewys as die een plek waar jy nog ware kultuur kan ervaar…
Toer
6 - 15 Oktober 2021
Prys
€2 049 pp wat deel (2x enkelbeddens / dubbelbed)
€2 855 per enkel persoon
Durasie van Toer
10 Dae