Rusland
toer saam met gerrie
Die land van die Tsaars & kaviaar , ballet & paleise en natuurlik Vodka wag op jou tydens hierdie kleurvolle toer saam met Leef jou Reis. Kom ervaar Moskou en st Petersburg in sy volle glorie gevul met al die hoogtepunte wat die twee groot stede bied tesame met al die tipiese Leef jou reis afdraai paaie waarvoor ons so bekend is. Kom ervaar 7 onvergeetlike aande in Rusland saam met Leef jou reis!
Toer
23 September - 3 Oktober 2021
Prys
€2779 per persoon wat deel
(slegs landreëlings)
€3345 enkel persoon
(slegs landreëlings)
Durasie van Toer
10 Dae