TRANSKAROO
TREINTOER saam met gerrie
Treinry bly vir my ongelooflik lekker en as die trein boonop nog Kaap toe gaan is dit selfs nog lekkerder! Ons was so oorweldig deur al die navrae en versoeke dat ons besluit het om weer ‘n treintoer in 2021 te beplan. In die Kaap gaan ons op ‘n wyntoer, vis-en-tjips by Houtbaai eet, konsert hou by Die Boer Teater en lekker langs die Waterfront kuier, om maar net ‘n klompie van die hoogtepunte te noem!
Treintoer
27 April - 2 Mei 2021
Prys
R15 500* per persoon wat deel
R21 500* per persoon in 'n enkelkamer
Durasie van Toer
6 Dae