TRANSKAROO

lUUKSE TREINTOER saam met gerrie

Ons jaarlikse treintoer na Kaapstad is baie gewild! Kom ervaar die nostalgie van treinry terwyl jy eindeloos vermaak word met wynproë en kunstenaars en die beste van die Kaap ervaar.

Treintoer

3 - 8 Sept 2019

Prys

R15 500* p/p wat deel

Durasie van Toer

6 Dae

Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg: