Wen 'n vakansie met Leef Jou Reis

Skryf in vir die kompetisie
Staan die kans om ‘n weeklikse Liqui Moly bakkie-geskenpak of ‘n luukse treintoer op die Bloutrein te wen.

Maak seker jy kyk weekliks Leef jou reis met Gerrie Pretorius op Saterdae om 19:30 of “catch up” op DStv Stream en beantwoord ‘n vraag. 

Weekliks is daar ‘n Liqui Moly bakkie-geskenkpak op die spel en elke korrekte inskrywing staan die kans om die hoofprys, geborg deur Travel with Flair, wat ‘n luukse treintoer op die Bloutrein is  ter waarde van R 60 000.

Lees meer

Kom toer saam in 2026

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2026 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2026 Toer Navraag

"*" indicates required fields