WIT KERSFEES

Luukse Toer saam met Gerrie

Elke jaar word Europa omskep in n towerland gevul met kersmarkte en sneeu! Ons uiters gewilde toer maak vanjaar weér so en kuier ons in Praag , Budapest en Wene en wys jou die mooi van die Oos-Europa.

Toer

6 - 16 Desember 2019

Prys

R28 600* p/p wat deel

Durasie van Toer

10 Dae

Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg: