Namibië

TOER SAAM MET LEEF JOU REIS

Kom ervaar die hoogtepunte van Namibië in styl! Ons wys jou die land met sy besonderse woestyn en kuier van Sossusvlei tot Swakopmund en die Visrivier Canyon en wys jou Namibië soos nog nooit tevore.
NAMIBIË
UITVERKOOP
07 September – 17 September 2024
Prys

R29 800.00* per persoon wat deel
R33 950.00* per enkel persoon
Slegs landreëlings
*Let daarop dat die aantal enkelkamers beperk is. In sommige gevalle is dit dalk nie moontlik om ‘n enkelkamer te bespreek nie.

Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
Vir enige ander navrae oor die toer stuur vir ons gerus n epos:

Toer Contact

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2026

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2026 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2026 Toer Navraag

"*" indicates required fields