2027-Toere

Nou oop vir besprekings
Lapland
03 – 12 Februarie 2027
Meer inligting
Nou oop vir besprekings
Lapland
05 – 14 Maart 2027
Meer inligting
Uitverkoop
Noorweë: Hurtigruten
Noorderligte & Fjorde: Tromsø tot Oslo
16 – 27 Maart 2027
Meer inligting
Nou oop vir besprekings
Egipte & Jordanië
17 – 31 Maart 2027
Meer Inligting
Nou oop vir besprekings
Wonders van Vietnam & Kambodja
04 – 16 April 2027
Meer Inligting
Zimbabwe Safari
April 2027
Vind eerste uit
Nou oop vir besprekings
Tulpetoer- België & Nederland
16 – 24 April 2027
Meer Inligting
Nou oop vir besprekings
Marokko
24 April – 06 Mei 2027
Meer Inligting
Nou oop vir besprekings
Die Geheime van Transilvanië
10 – 18 Mei 2027
Meer inligting
Nou oop vir besprekings
Van Londen tot die Hooglande
18 – 26 Mei 2027
Meer inligting
Nou oop vir besprekings
Wals deur Nederland met André Rieu
27 Junie – 04 Julie 2027
Meer inligting
Nou oop vir besprekings
Somer in Skandinawië
28 Junie – 09 Julie 2027
Meer inligting
Nou oop vir besprekings
Slowenië Bonus Avontuur
06 – 10 Julie 2027
Meer Inligting
Nou oop vir besprekings
Kroasië Bootreis
09 – 18 Julie 2027
Meer Inligting
Turkye
Augustus 2027
Vind eerste uit
Uitverkoop
Bootreis: Jou klassieke Griekse Eiland ervaring
18 – 28 Augustus 2027
Meer Inligting
Nou oop vir besprekings
Bootreis: Jou klassieke Griekse Eiland ervaring 2
04 – 14 Augustus 2027
Meer Inligting
Argentinië
Oktober 2027
Vind eerste uit
Nou oop vir besprekings
Die Ware Georgië
10 – 22 September 2027
Meer Inligting
Nou oop vir besprekings
Hoogtepunte van Japan
25 September – 05 Oktober 2027
Meer Inligting
Nou oop vir besprekings
Rugby in Australië
Oktober – November 2027
Meer Inligting
Kersfees op die Ryn
Desember 2027
Vind eerste uit

Neem asseblief kennis dat hierdie Leef Jou Reis-toer begelei word deur ʼn uiters bekwame en kundige span. Daar is te alle tye ʼn Leef Jou Reis-spanlid wat gereed staan om enige bystand te verleen. Vanweë Leef Jou Reis se volgepakte jaarprogram, is dit helaas nie moontlik vir Gerrie om persoonlik by alle toere teenwoordig te wees nie. Hoewel sy teenwoordigheid dus nie gewaarborg kan word nie, kan jou gerief en genot wel deur ons geesdriftige toerleiers gewaarborg word!

Please note that you will be led and assisted by a well-equipped and experienced team of Leef Jou Reis Tour specialists throughout the tour. The team will be available 24/7 for assistance. As the Leef Jou Reis year planner is filled to capacity, it might not always be possible for Gerrie to personally accompany the group on all tours nor for him to be present during the full duration of the tour. Though his attendance cannot be guaranteed, we can, however, guarantee peace of mind with passionate Leef Jou Reis tour leaders who will ensure your comfort and enjoyment.

Kom toer saam in 2027

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2027 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2027 Toer Navraag

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2026

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2026 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2026 Toer Navraag

"*" indicates required fields