video's van toere
2026 Leef jou reis episodes
Episode 1
Namibië
Dae 1 tot 3. Die toerlede reis vanaf verskillende dele in SA na Windhoek in Namibië. Ons verken die stad en geniet aandete by Joe’s Beerhouse. Die volgende oggend na ontbyt reis ons na Etosha. Die volgende oggend gaan ons op ‘n wild besigtigingsrit, en spandeer die res van die dag langs die watergat waar diere politiekafspeel soos ‘n verhoogdrama.
Kyk op YouTube