André Rieu in Maastricht & Amsterdam Toer

TOER SAAM MET LEEF JOU REIS

Kom verken Amsterdam saam ons! Hierdie toer is gevul met wonderlike bestemmings wat ons gaan besoek. Ons geniet ’n heerlike middagete by De Waag Restaurant in die middel van die Nieumarkt Distrik, besoek die wêreldbekende Rijksmuseum, en natuurlik ’n onvergeetlike aand van walse saam met André Rieu en die Johann Strauss Orkes.
André Rieu in Maastricht & Amsterdam Toer
BEPERKTE SITPLEKKE BESKIKBAAR
7 Julie - 13 Julie 2024
Prys

EUR2,300 per persoon wat deel
EUR2,950* per enkel persoon, indien beskikbaar
*Let daarop dat die aantal enkelkamers beperk is en in sommige gevalle mag dit nie moontlik wees om ‘n enkelkamer te bespreek nie.

Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
Vir enige ander navrae oor die toer stuur vir ons gerus n epos:

Toer Contact

"*" indicates required fields