Klein JAN & TSWALU

‘n Ongelooflike kulinêre kuier in die Kalahari!

Ons kry mekaar in die hartjie van die Kalahari by Van Zyl’s Rus Hotel. Leef jou Reis sal reg staan om julle te ontmoet vir die afskop van twee spesiale dae van Kalahari gasvryheid en kulinêre-ervaring, eie aan die area. Ons besoek die welbekende Tswalu Wild Reservaat vir ons kulinêre Klein-JAN belewenis en bederf!

Prys
R11 500 Per persoon wat deel*

R11 800 Per enkel persoon*

*Die aantal enkelkamers is beperk
Toer
29 November - 01 Desember 2024
English BrochureAfrikaans brosjure
Durasie van Toer
3 Dae
Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:

Toer Contact

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2026

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2026 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2026 Toer Navraag

"*" indicates required fields