Besprekingsvorm 2025
Maak gereed vir 2025 se toere
Beste vriende
Neem asseblief kennis dat hierdie Leef Jou Reis-toer begelei word deur ʼn uiters bekwame en kundige span. Daar is te alle tye ʼn Leef Jou Reis-spanlid wat gereed staan om enige bystand te verleen. Vanweë Leef Jou Reis se volgepakte jaarprogram, is dit helaas nie moontlik vir Gerrie om persoonlik by alle toere teenwoordig te wees nie. Hoewel sy teenwoordigheid dus nie gewaarborg kan word nie, kan jou gerief en genot wel deur ons geesdriftige toerleiers gewaarborg word!
Dear Leef Jou Reis Friends,
Please note that you will be led and assisted by a well-equipped and experienced team of Leef Jou Reis Tour specialists throughout the tour. The team will be always be available 24/7 for assistance. As the Leef Jou Reis year planner is filled to capacity, it might not always be possible for Gerrie to personally accompany the group on all tours nor for him to be present during the full duration of the tour. Though his attendance could not be guaranteed, we can however guarantee the peace of mind of passionate Leef Jou Reis tour leaders that would ensure your comfort and enjoyment!

MAAK ASB SEKER OM DIE KORREKTE VERYSINGSNOMMER OP JOU BESPREKING TE GEBRUIK TESAME MET JOU NAAM WAARONDER JY BESPREEK HET
REISVERSEKERING
Ons beveel sterk aan dat u omvattende reisversekering uitneem. Dit moet u dek vir enige kansellasie, siekte en dood of beserings, tesame met enige mediese kondisie wat mag ontstaan. Voorts moet u ook voorsiening maak vir enige persoonlike verliese wat gely kan word insluitend verlore of beskadigde bagasie.
Die inligting moet ten minste 30 dae voor u vertrek ingedien word.
Gesels gerus ook met jou Leef jou reis verteenwoordiger oor ons reisversekering. Alles omvattende versekering dek jou teen menigde verliese maar moet binne 24 uur vanaf deposito uitgeneem word. Dit bied ekstra gemoedsrus.

Voltooi asseblief die vorm sorgvuldig in en stuur terug na Leef jou Reis, tesame met u bewys van betaling van die deposito om seker te maak dat u bespreking bevestig is.