Bootreis deur Kroasië

'n Onvergeetlike bootreis deur Kroasië

Kroasië staan in die volksmond bekend as die Land van die Duisend Eilande en behalwe vir die feit dat Dalmasiese honde hul oorsprong in hierdie eeue-oue land het, is dit ook bekend om uiteenlopende natuurlandskappe en ʼn fassinerende kulturele erfenis. Die heel beste manier om hierdie merkwaardige land te verken en waardeer is natuurlik aan boord van ʼn luukse passasierskip wat deur die blougroen water van die Adriatiese See klief. Hierdie opwindende skeepsvaart neem ons van die visserdorpie Slano en die soutmere van Mljet tot die asemrowende uitsigte van Makarska en die lewendige atmosfeer van Split. Ons besoek ook die unieke eilande Hvar (laventelwêreld) en Korčula (wynwêreld) voor ons op ʼn hoogtepunt eindig in die filmiese Dubrovnik – ook bekend as die Pêrel van die Adriatiese See.

 

Join us on an unforgettable cruise through the stunning Dalmatian Coast onboard our private boat. Every day is a new adventure as we glide past rugged cliffs and picturesque villages while savouring gourmet meals served by the attentive crew. There’s plenty of opportunity to dive into the crystal-clear waters which shimmer in shades of mesmerizing turquoise and sapphire.  Each evening is spent exploring a different island, each one equally beautiful and full of their own unique character. From the historic charm of Dubrovnik to the vibrant island of Hvar and the picture postcard beauty of Mljet,  the islands offer a perfect mix of fun and relaxation. 

Let the wonders of exquisite Croatia unfold before you as you embark on this journey of a lifetime with Leef Jou Reis !

Prys
€2050 Per persoon wat ‘n enkelbed-/dubbelbedkajuit deel*

€2800 Per persoon in ‘n enkelkajuit*
Durasie van Toer
8 Dae

Neem asseblief kennis dat hierdie Leef Jou Reis-toer begelei word deur ʼn uiters bekwame en kundige span. Daar is te alle tye ʼn Leef Jou Reis-spanlid wat gereed staan om enige bystand te verleen. Vanweë Leef Jou Reis se volgepakte jaarprogram, is dit helaas nie moontlik vir Gerrie om persoonlik by alle toere teenwoordig te wees nie. Hoewel sy teenwoordigheid dus nie gewaarborg kan word nie, kan jou gerief en genot wel deur ons geesdriftige toerleiers gewaarborg word!

Please note that you will be led and assisted by a well-equipped and experienced team of Leef Jou Reis Tour specialists throughout the tour.  The team will be always be available 24/7 for assistance.   As the Leef Jou Reis year planner is filled to capacity,  it might not always be possible for Gerrie to personally accompany the group on all tours nor for him to be present during the full duration of the tour. Though his attendance could not be guaranteed, we can however guarantee the peace of mind of passionate Leef Jou Reis tour leaders that would ensure your comfort and enjoyment!   

Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:

Toer Contact

"*" indicates required fields