Klein JAN & TSWALU
‘n Ongelooflike kulinêre kuier in die Kalahari!
Ons kry mekaar in die hartjie van die Kalahari by Van Zyl’s Rus Hotel. Leef jou Reis sal reg staan om julle te ontmoet vir die afskop van twee spesiale dae van Kalahari gasvryheid en kulinêre-ervaring, eie aan die area. Ons besoek die welbekende Tswalu Wild Reservaat vir ons kulinêre Klein-JAN belewenis en bederf!
Prys
R13 500 Per persoon wat deel*
*Let daarop dat daar geen enkelkamers beskikbaar is nie.
*Let daarop dat daar geen enkelkamers beskikbaar is nie.
Durasie van Toer
3 Dae
Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
Toer Contact
"*" indicates required fields