Namakwaland

Wees deel van ‘n ongelooflike ervaring in Namakwaland!

Ons wys jou dat die Namakwaland en sy mense net so mooi is as hulle blomme! Ons kuier saam met die “locals” en begin kuier vanaf die Weskus Nasionale Park tot in Garies en die Skilpad Nasionale Park – die mecca van blomme!

Prys
R21 700.00 Per persoon wat deel*

R23 900.00 Per enkel persoon*
Toer
28 Augustus - 2 September 2025
English BrochureAfrikaans Brosjure
Durasie van Toer
6 Dae

Neem asseblief kennis dat hierdie Leef Jou Reis-toer begelei word deur ʼn uiters bekwame en kundige span. Daar is te alle tye ʼn Leef Jou Reis-spanlid wat gereed staan om enige bystand te verleen. Vanweë Leef Jou Reis se volgepakte jaarprogram, is dit helaas nie moontlik vir Gerrie om persoonlik by alle toere teenwoordig te wees nie. Hoewel sy teenwoordigheid dus nie gewaarborg kan word nie, kan jou gerief en genot wel deur ons geesdriftige toerleiers gewaarborg word!

Please note that you will be led and assisted by a well-equipped and experienced team of Leef Jou Reis Tour specialists throughout the tour.  The team will be always be available 24/7 for assistance.   As the Leef Jou Reis year planner is filled to capacity,  it might not always be possible for Gerrie to personally accompany the group on all tours nor for him to be present during the full duration of the tour. Though his attendance could not be guaranteed, we can however guarantee the peace of mind of passionate Leef Jou Reis tour leaders that would ensure your comfort and enjoyment!   

Vir meer inligting, laai gerus die toer se brosjure af en stuur vir ons n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:

Toer Contact

"*" indicates required fields