Kersfees op die Donau

‘n Bootvaart deur Europa se Markte

Ontdek die wonder van Kersfees met ’n onvergeetlike vaart op die ikoniese Donau, wat jou na die hart van ou Europa neem.

Hierdie klassieke reis langs die Donau-rivier wys jou pragtige landskappe, historiese stede en romantiese dorpe wat getuig van die vreugde wat hierdie tyd van die jaar bring.

Beleef vier pragtige lande aan boord ‘n luukse skip — Duitsland, Oostenryk, Slowakye en Hongarye — waar elke dorp en stad hul eie Kersfees-feesvieringe het. Van die liggies en geure van Wene se markte tot die gesellige atmosfeer in Boedapest, is hierdie vaart ’n perfekte kombinasie van kultuur, geskiedenis en seisoensvreugde. Verken saam te voet, omring deur geure van gebak, speserye en winter lekkernye, terwyl jy deel raak van die egte Kersfeesgees wat in die huise, strate en stalletjies van die plaaslike mense heers. En terwyl jy in die gemak van jou panoramiese-suite ontspan, laat hierdie reis jou toe om die seisoen op ’n heel nuwe manier te beleef.

Reis saam op hierdie Kersfeesvaart en beleef die vrede en vreugde van Kersfees soos jy dit nog nooit tevore gesien het nie.

A River Cruise through Europe’s Markets

Discover the wonder of Christmas with an unforgettable cruise on the iconic Danube River, taking you into the heart of old Europe.

This classic journey along the Danube river showcases beautiful landscapes, historic cities and romantic towns that truly reflect the joy of the season.

Experience four beautiful countries onboard a luxury cruise ship — Germany, Austria, Slovakia and Hungary — where each town and city has its own unique Christmas celebrations. From the lights and aromas of Vienna’s markets to the cozy atmosphere in Budapest, this cruise is a perfect blend of culture, history and festive joy. Explore on foot, surrounded by the scents of pastries, spices and winter treats, as you become part of the authentic Christmas spirit that fills the homes, streets and stalls of the locals. And as you relax in the comfort of your panoramic suite, this journey offers you a chance to experience the season in a whole new way.

Join us on this Christmas cruise and discover the true peace and joy of the festive season like never before.

Prys
R69,900.00 Per persoon wat deel*

Geen enkel kajuite beskikbaar nie*
Toer
15 Desember – 23 Desember 2026
English Brochureafrikaans brosjure
Tydsduur van Toer
9 Dae

Neem asseblief kennis dat hierdie Leef Jou Reis-toer begelei word deur ʼn uiters bekwame en kundige span. Daar is te alle tye ʼn Leef Jou Reis-spanlid wat gereed staan om enige bystand te verleen. Vanweë Leef Jou Reis se volgepakte jaarprogram, is dit helaas nie moontlik vir Gerrie om persoonlik by alle toere teenwoordig te wees nie. Hoewel sy teenwoordigheid dus nie gewaarborg kan word nie, kan jou gerief en genot wel deur ons geesdriftige toerleiers gewaarborg word!

Please note that you will be led and assisted by a well-equipped and experienced team of Leef Jou Reis Tour specialists throughout the tour.  The team will be always be available 24/7 for assistance.   As the Leef Jou Reis year planner is filled to capacity,  it might not always be possible for Gerrie to personally accompany the group on all tours nor for him to be present during the full duration of the tour. Though his attendance could not be guaranteed, we can however guarantee the peace of mind of passionate Leef Jou Reis tour leaders that would ensure your comfort and enjoyment!   

Laai gerus die toerbrosjure af vir meer inligting, en stuur vir ons ’n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:

Toer Contact

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2027

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2027 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2027 Toer Navraag

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2026

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2026 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2026 Toer Navraag

"*" indicates required fields