Lapland

Maak gereed vir ‘n reis na die betowerende sneeuwêrelde van Lapland!

Maak gereed vir ‘n reis na die betowerende sneeuwêrelde van Lapland! Hierdie avontuur neem jou na die hart van die Arktiese landskap, waar jy die Noorderlig kan aanskou, ‘n husky-safari deur die wit vlaktes kan beleef en selfs vir Kersvader in sy eie dorpie kan ontmoet. Van rendierslee-ritte tot ‘n nag in ‘n glas-igloo, elke dag bied ‘n nuwe en onvergeetlike ervaring. Pak jou warmste klere in en kom beleef ‘n winterwonderland soos geen ander nie!

 

This once-in-a-lifetime adventure promises an unforgettable experience filled with magic, excitement, and natural wonders. Witness the mesmerizing Northern Lights, glide through the snowy forests on a husky sled, and step into a real-life winter fairy tale as you explore Santa Claus’ hometown. With thrilling snowmobile rides, cozy reindeer sleighs, and a stay in a glass igloo under the Arctic sky, this trip will leave you with memories to cherish forever. Pack your warmest clothes and prepare for an unparalleled winter wonderland experience!

Prys
€4200 Per persoon wat deel*

€5200 Per enkelpersoon*
Durasie van Toer
10 Dae
Toer 1
03 – 12 Februarie 2026
English BrochureAfrikaans brosjure
Toer 2
05 – 14 Maart 2026
English BrochureAfrikaans brosjure

Neem asseblief kennis dat hierdie Leef Jou Reis-toer begelei word deur ʼn uiters bekwame en kundige span. Daar is te alle tye ʼn Leef Jou Reis-spanlid wat gereed staan om enige bystand te verleen. Vanweë Leef Jou Reis se volgepakte jaarprogram, is dit helaas nie moontlik vir Gerrie om persoonlik by alle toere teenwoordig te wees nie. Hoewel sy teenwoordigheid dus nie gewaarborg kan word nie, kan jou gerief en genot wel deur ons geesdriftige toerleiers gewaarborg word!

Please note that you will be led and assisted by a well-equipped and experienced team of Leef Jou Reis Tour specialists throughout the tour.  The team will be always be available 24/7 for assistance. As the Leef Jou Reis year planner is filled to capacity, it might not always be possible for Gerrie to personally accompany the group on all tours nor for him to be present during the full duration of the tour. Though his attendance could not be guaranteed, we can however guarantee the peace of mind of passionate Leef Jou Reis tour leaders that would ensure your comfort and enjoyment!   

Laai gerus die toerbrosjure af vir meer inligting, en stuur vir ons ’n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
verkort die besprekingsproses? bespreek gerus aanlyn
Vir enige ander navrae oor die toer stuur vir ons gerus n epos:

Toer Contact

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2026

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2026 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2026 Toer Navraag

"*" indicates required fields