Portugal & Spanje

Begin ‘n sonbelaaide avontuur deur die lewendige hart van die Iberiese Skier-eiland.

Van die oorspronklike kuns en seekusbekoring van Barcelona tot die statige grootsheid van Madrid, die wynryke heuwels van Porto en die romantiese stegies van Lissabon, beloof hierdie toer ‘n kaleidoskoop van ervarings te wees. Ontdek asemrowende argitektuur, verlustig jou in wêreldklas disse en verdiep jouself in ryk kulturele tradisies – alles in die gerief van ‘n begeleide reis, wonderlike geselskap en onvergeetlike oomblikke.

Embark on a sun-soaked adventure through the vibrant heart of the Iberian Peninsula.

From the whimsical art and seaside charm of Barcelona to the stately grandeur of Madrid, and the wine-soaked hills of Porto to the romantic alleyways of Lisbon, this tour promises a kaleidoscope of experiences. Discover breathtaking architecture, indulge in world-class cuisine, and immerse yourself in rich cultural traditions – all while enjoying the comfort of guided travel, great company, and unforgettable moments.

Prys
€2 900 Per persoon wat deel*

€3 600 Per enkelpersoon*
Toer
09 – 20 Junie 2026
English Brochureafrikaans brosjure
Durasie van Toer
12 Dae

Neem asseblief kennis dat hierdie Leef Jou Reis-toer begelei word deur ʼn uiters bekwame en kundige span. Daar is te alle tye ʼn Leef Jou Reis-spanlid wat gereed staan om enige bystand te verleen. Vanweë Leef Jou Reis se volgepakte jaarprogram, is dit helaas nie moontlik vir Gerrie om persoonlik by alle toere teenwoordig te wees nie. Hoewel sy teenwoordigheid dus nie gewaarborg kan word nie, kan jou gerief en genot wel deur ons geesdriftige toerleiers gewaarborg word!

Please note that you will be led and assisted by a well-equipped and experienced team of Leef Jou Reis Tour specialists throughout the tour.  The team will be always be available 24/7 for assistance. As the Leef Jou Reis year planner is filled to capacity,  it might not always be possible for Gerrie to personally accompany the group on all tours nor for him to be present during the full duration of the tour. Though his attendance could not be guaranteed, we can however guarantee the peace of mind of passionate Leef Jou Reis tour leaders that would ensure your comfort and enjoyment!   

Laai gerus die toerbrosjure af vir meer inligting, en stuur vir ons ’n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
verkort die besprekingsproses? bespreek gerus aanlyn
Vir enige ander navrae oor die toer stuur vir ons gerus n epos:

Toer Contact

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2026

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2026 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2026 Toer Navraag

"*" indicates required fields