2027 – Bootreis:
Jou klassieke Griekse Eiland ervaring

UITVERKOOP

Verlaat die skares en kies die koers van die gode.

Hierdie besondere bootvaart is jou paspoort na die siel van klassieke Griekeland—‘n reis wat die perfekte balans tussen avontuur op ‘n boetiek seilskip en die ekslusiewe gemak van ‘n privaat jag bied.

Ons verbind die Egeïese See se grootste ikone met haar bes bewaarde juwele: van die lewendige energie van Mykonos en Santorini en die antieke prag van Delos, tot die ongerepte rustigheid van Kythira en die historiese vestings van die Peloponnesos. Die beste manier om Griekeland te beleef is van die water af—stadig, intiem en met styl.

Leave the crowds behind and set your course for the realm of the gods.

This extraordinary boat cruise is your gateway to the soul of Classical Greece — a journey that perfectly balances the romance of traditional sailing with the refined exclusivity of a private yacht.

We connect the iconic highlights of the Aegean with its best-kept secrets: from the vibrant energy of Mykonos and Santorini and the ancient grandeur of Delos, to the untouched tranquillity of Kythira and the historic strongholds of the Peloponnese. There is simply no finer way to experience Greece than from the water — unhurried, intimate and effortlessly stylish.

Prys
R67 900 Per persoon wat ‘n enkelbed-/
dubbelbedkajuit deel*

R79 800 Per persoon in ‘n enkelkajuit*
Tydsduur van Toer
11 Dae
18 – 28 Augustus 2027
English BrochureAfrikaans Brosjure

Neem asseblief kennis dat hierdie Leef Jou Reis-toer begelei word deur ʼn uiters bekwame en kundige span. Daar is te alle tye ʼn Leef Jou Reis-spanlid wat gereed staan om enige bystand te verleen. Vanweë Leef Jou Reis se volgepakte jaarprogram, is dit helaas nie moontlik vir Gerrie om persoonlik by alle toere teenwoordig te wees nie. Hoewel sy teenwoordigheid dus nie gewaarborg kan word nie, kan jou gerief en genot wel deur ons geesdriftige toerleiers gewaarborg word!

Please note that you will be led and assisted by a well-equipped and experienced team of Leef Jou Reis Tour specialists throughout the tour.  The team will be always be available 24/7 for assistance.   As the Leef Jou Reis year planner is filled to capacity,  it might not always be possible for Gerrie to personally accompany the group on all tours nor for him to be present during the full duration of the tour. Though his attendance could not be guaranteed, we can however guarantee the peace of mind of passionate Leef Jou Reis tour leaders that would ensure your comfort and enjoyment!   

Laai gerus die toerbrosjure af vir meer inligting, en stuur vir ons ’n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:

Toer Contact

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2027

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2027 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2027 Toer Navraag

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2026

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2026 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2026 Toer Navraag

"*" indicates required fields