2027 – Botswana en Zimbabwe
Rivier . Wildernis . Waterval
Chobe . Hwange . Victoria-waterval
Van die wildryke oewers van die Choberivier tot Hwange se ongerepte bosveld en die donderende Victoria-waterval — sewe dae van safari, sonsondergange en Afrika op sy mooiste.
Chobe Nasionale Park:
Die Choberivier vorm die hart van hierdie wildryke gebied, bekend vir groot troppe olifante en ’n besonder ryk verskeidenheid wildlewe.
Hwange Nasionale Park:
Zimbabwe se grootste nasionale park, met uitgestrekte bosveld, oop grasvlaktes en ’n indrukwekkende verskeidenheid wild saamkom.
Victoria-waterval:
Een van Afrika se indrukwekkendste natuurwonders, waar die magtige Zambezirivier oor die rand van die waterval in die diep kloof stort.
Chobe | Hwange | Victoria Falls
From the wildlife-rich banks of the Chobe River to the untouched wilderness of Hwange and the thundering Victoria Falls — seven days of safari, spectacular sunsets and Africa at its very best.
Chobe National Park:
Wildlife-rich floodplains, abundant elephant herds and the Chobe River at the heart of the wilderness.
Hwange Nasional Park:
Zimbabwe’s largest national park, with vast bushveld, open grasslands and diverse wildlife.
Victoria Falls:
One of the world’s great natural wonders, where the Zambezi River plunges dramatically into the gorge below.
Prys
ZAR 45 000 per persoon in enkelkamer*
Tydsduur van Toer
Neem asseblief kennis dat hierdie Leef Jou Reis-toer begelei word deur ʼn uiters bekwame en kundige span. Daar is te alle tye ʼn Leef Jou Reis-spanlid wat gereed staan om enige bystand te verleen. Vanweë Leef Jou Reis se volgepakte jaarprogram, is dit helaas nie moontlik vir Gerrie om persoonlik by alle toere teenwoordig te wees nie. Hoewel sy teenwoordigheid dus nie gewaarborg kan word nie, kan jou gerief en genot wel deur ons geesdriftige toerleiers gewaarborg word!
Please note that you will be led and assisted by a well-equipped and experienced team of Leef Jou Reis Tour specialists throughout the tour. The team will be always be available 24/7 for assistance. As the Leef Jou Reis year planner is filled to capacity, it might not always be possible for Gerrie to personally accompany the group on all tours nor for him to be present during the full duration of the tour. Though his attendance could not be guaranteed, we can however guarantee the peace of mind of passionate Leef Jou Reis tour leaders that would ensure your comfort and enjoyment!
Toer Contact
"*" indicates required fields










