2027 – Die Ware Georgië

Reis deur antieke wynkelders, versteekte bergdorpies en tydlose tradisies.

Maak gereed om jou hart op Georgië te verloor – ’n land waar elke dag soos ’n poskaart ontvou. Reis deur wynvalleie waar die wêreld se oudste wyntradisie reeds meer as 8 000 jaar gelede ontstaan het en geniet die unieke smaak van die beroemde qvevri-wyne. Ontdek antieke kloosters, verken grotstede en bewonder die skoonheid van die Kaukasusberge.

Ons dwaal deur skilderagtige dorpies en geniet rustige stappies langs die kus van die Swart See. Oral word besoekers verwelkom met die opregte gasvryheid waarvoor Georgië bekend is. Hierdie toer beloof om ontspanne, maar tog verrykend te wees – en ons nooi jou uit om dit saam met Leef Jou Reis te kom geniet!

A Journey Through Ancient Wine Cellars , Hidden  Mountain Villages & Timeless Traditions.

Get ready to fall in love with Georgia, where every day feels like a postcard come to life! Wander through vineyard valleys where 8,000 years of winemaking began and sip on their world‑famous qvevri wine. Explore ancient monasteries, wander through mysterious cave cities and take in the striking beauty of the Caucasus mountains.

Wander through storybook villages and stroll the shores of the shimmering Black Sea coast. At each turn, you will be welcomed with the heartfelt warmth that Georgia is known for—on a journey promising to be relaxed, enriching and truly unforgettable. We would love for you to join us.

Prys
US$2 490 Per persoon wat deel*

US$2 950 Per enkel persoon*
Tydsduur van Toer
13 Dae
10 – 22 September 2027
English BrochureAfrikaans Brosjure

Neem asseblief kennis dat hierdie Leef Jou Reis-toer begelei word deur ʼn uiters bekwame en kundige span. Daar is te alle tye ʼn Leef Jou Reis-spanlid wat gereed staan om enige bystand te verleen. Vanweë Leef Jou Reis se volgepakte jaarprogram, is dit helaas nie moontlik vir Gerrie om persoonlik by alle toere teenwoordig te wees nie. Hoewel sy teenwoordigheid dus nie gewaarborg kan word nie, kan jou gerief en genot wel deur ons geesdriftige toerleiers gewaarborg word!

Please note that you will be led and assisted by a well-equipped and experienced team of Leef Jou Reis Tour specialists throughout the tour.  The team will be always be available 24/7 for assistance.   As the Leef Jou Reis year planner is filled to capacity,  it might not always be possible for Gerrie to personally accompany the group on all tours nor for him to be present during the full duration of the tour. Though his attendance could not be guaranteed, we can however guarantee the peace of mind of passionate Leef Jou Reis tour leaders that would ensure your comfort and enjoyment!   

Laai gerus die toerbrosjure af vir meer inligting, en stuur vir ons ’n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
verkort die besprekingsproses? bespreek gerus aanlyn

Toer Contact

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2027

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2027 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2027 Toer Navraag

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2026

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2026 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2026 Toer Navraag

"*" indicates required fields