2027 – Egipte & Jordanië

Leef Jou Reis nooi jou uit op ’n diepgaande ervaring na twee van die wêreld se mees fassinerende beskawings.

Hierdie reis neem jou na die geboorteplekke van antieke ryke, na woestyne en waters wat reeds eeue lank stories vertel. Van die grootheid van die Piramides tot die rooskleurige klippe van Petra wag daar ’n wêreld van wonder op jou.

Of jy nou munttee drink op ’n luukse Nylvaart, of jou hand oor klippe laat gly wat duisende jare gelede deur antieke kunstenaars gekerf is — dít is die avontuur van ‘n leeftyd en ons hoop jy kom saam!

Pharaohs, Prophets & Paradise: The Ultimate Egypt & Jordan Adventure

Leef Jou Reis invites you on a soul-stirring journey to where civilisation began. Come with us as we travel back in time to discover the majestic Great Pyramids, the sparkling turquoise waters of the Red Sea, and the hidden, rose-tinted secrets of Petra.

Whether you’re sipping mint tea on a sun-drenched Nile cruise or touching stones carved by ancient hands thousands of years ago, this is the bucket-list adventure you’ve been waiting for. We’d love you to join us for the trip of a lifetime!

Prys
$3 490 Per persoon wat deel*

$4 700 Per enkel persoon*
Toer
17 – 31 Maart 2027
English Brochureafrikaans brosjure
Tydsduur van Toer
15 Dae

Neem asseblief kennis dat hierdie Leef Jou Reis-toer begelei word deur ʼn uiters bekwame en kundige span. Daar is te alle tye ʼn Leef Jou Reis-spanlid wat gereed staan om enige bystand te verleen. Vanweë Leef Jou Reis se volgepakte jaarprogram, is dit helaas nie moontlik vir Gerrie om persoonlik by alle toere teenwoordig te wees nie. Hoewel sy teenwoordigheid dus nie gewaarborg kan word nie, kan jou gerief en genot wel deur ons geesdriftige toerleiers gewaarborg word!

Please note that you will be led and assisted by a well-equipped and experienced team of Leef Jou Reis Tour specialists throughout the tour.  The team will be always be available 24/7 for assistance.   As the Leef Jou Reis year planner is filled to capacity,  it might not always be possible for Gerrie to personally accompany the group on all tours nor for him to be present during the full duration of the tour. Though his attendance could not be guaranteed, we can however guarantee the peace of mind of passionate Leef Jou Reis tour leaders that would ensure your comfort and enjoyment!   

Laai gerus die toerbrosjure af vir meer inligting, en stuur vir ons ’n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
verkort die besprekingsproses? bespreek gerus aanlyn

Toer Contact

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2027

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2027 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2027 Toer Navraag

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2026

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2026 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2026 Toer Navraag

"*" indicates required fields