Opens in a new tab

Namakwaland en sy Mense:

Waar Blomme bloot ‘n Bonus is!

’n Reis deur Namakwaland gaan oor meer as net die mooi landskap waarvoor die streek bekend is.

Dit gaan oor die mense wat hier woon, die stories wat van een geslag na die volgende vertel word en die besondere gasvryheid wat jy langs die pad ervaar. Van die Cederberg en die Weskus tot in die hartjie van Namakwaland, ontdek ons ’n streek waar mense, plekke en stories saam ’n groter prentjie vorm – met die bekende veldblomme as deel van die landskap.

A journey through Namaqualand is about more than just the beautiful landscapes for which the region is known.

It is about the people who live here, the stories passed down from one generation to the next, and the exceptional hospitality you experience along the way. From the Cederberg and the West Coast to the heart of Namaqualand, we discover a region where people, places and stories come together to form a bigger picture – with the famous wildflowers as part of the landscape.

Prys
R26 500 Per persoon wat deel*

R29 100 Per enkel persoon*
Toer
16 – 21 Augustus 2027
English Brochureafrikaans brosjure
Tydsduur van Toer
6 Dae

Neem asseblief kennis dat hierdie Leef Jou Reis-toer begelei word deur ʼn uiters bekwame en kundige span. Daar is te alle tye ʼn Leef Jou Reis-spanlid wat gereed staan om enige bystand te verleen. Vanweë Leef Jou Reis se volgepakte jaarprogram, is dit helaas nie moontlik vir Gerrie om persoonlik by alle toere teenwoordig te wees nie. Hoewel sy teenwoordigheid dus nie gewaarborg kan word nie, kan jou gerief en genot wel deur ons geesdriftige toerleiers gewaarborg word!

Please note that you will be led and assisted by a well-equipped and experienced team of Leef Jou Reis Tour specialists throughout the tour.  The team will be always be available 24/7 for assistance. As the Leef Jou Reis year planner is filled to capacity,  it might not always be possible for Gerrie to personally accompany the group on all tours nor for him to be present during the full duration of the tour. Though his attendance could not be guaranteed, we can however guarantee the peace of mind of passionate Leef Jou Reis tour leaders that would ensure your comfort and enjoyment!   

Laai gerus die toerbrosjure af vir meer inligting, en stuur vir ons ’n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
verkort die besprekingsproses? bespreek gerus aanlyn

Toer Contact

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2027

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2027 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2027 Toer Navraag

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2026

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2026 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2026 Toer Navraag

"*" indicates required fields