Op die Syroete: ’n Reis deur Oesbekistan

Daar is min plekke in die wêreld wat jou so ver terug neem in tyd soos Oesbekistan – die hart van die legendariese Syroete.

Vir eeue was hierdie beroemde handelsroete die belangrikste skakel tussen die Ooste en Weste. Karavane vol speserye, sy, goud en porselein het deur hierdie land gereis, terwyl handelaars, ontdekkingsreisigers en geleerdes stories, idees en kulture uitgeruil het.

Vandag is die nalatenskap van die Syroete steeds sigbaar in Oesbekistan se antieke stede, indrukwekkende moskees, ikoniese blou koepels en bedrywige basaars. Voeg daarby die opregte gasvryheid van die Oesbek-mense, en jy ontdek ‘n bestemming wat jy nie maklik sal vergeet nie.

Ons sien daarna uit om saam met jou die spore van die legendariese Syroete te volg.

A Journey Through Uzbekistan — Step into a world where the ancient stories of the Silk Road will fill you with wonder.

A place where bustling markets overflow with colour and fragrance, and every stranger greets you like a long-lost friend. Together, we’ll trace the legendary route that once connected East and West, following in the footsteps of merchants, scholars and conquerors across some of the most awe-inspiring cities on earth. Lose yourself in ancient bazaars, watch master artisans breathe life into centuries-old crafts, and sit down to meals as generous and heartfelt as the people who prepare them.

Your Silk Road adventure begins here, and we at Leef Jou Reis cannot wait to share it with you.

Prys
US$2 695 per persoon wat deel*

US$3 190 per enkelpersoon*
Tydsduur van Toer
12 Dae
30 September – 11 Oktober 2027
English BrochureAfrikaans Brosjure

Neem asseblief kennis dat hierdie Leef Jou Reis-toer begelei word deur ʼn uiters bekwame en kundige span. Daar is te alle tye ʼn Leef Jou Reis-spanlid wat gereed staan om enige bystand te verleen. Vanweë Leef Jou Reis se volgepakte jaarprogram, is dit helaas nie moontlik vir Gerrie om persoonlik by alle toere teenwoordig te wees nie. Hoewel sy teenwoordigheid dus nie gewaarborg kan word nie, kan jou gerief en genot wel deur ons geesdriftige toerleiers gewaarborg word!

Please note that you will be led and assisted by a well-equipped and experienced team of Leef Jou Reis Tour specialists throughout the tour.  The team will be always be available 24/7 for assistance.   As the Leef Jou Reis year planner is filled to capacity,  it might not always be possible for Gerrie to personally accompany the group on all tours nor for him to be present during the full duration of the tour. Though his attendance could not be guaranteed, we can however guarantee the peace of mind of passionate Leef Jou Reis tour leaders that would ensure your comfort and enjoyment!   

Laai gerus die toerbrosjure af vir meer inligting, en stuur vir ons ’n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
verkort die besprekingsproses? bespreek gerus aanlyn

Toer Contact

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2027

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2027 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2027 Toer Navraag

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2026

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2026 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2026 Toer Navraag

"*" indicates required fields