2027 – Tulpe Toer – België en Nederland

Sluit by ons aan vir een van Leef Jou Reis se mees geliefde Europese ervarings terwyl ons die tydlose skoonheid van België en Nederland in die hart van lente ontdek.

Hierdie besondere reis neem jou deur twee van Europa se mees karaktervolle lande waar Middeleeuse prag, historiese stede, wêreldklas kuns en eindelose blomvelde saamvloei in ‘n ervaring wat veel meer is as net ‘n gewone vakansie.

Join us for one of Leef Jou Reis’s most beloved European experiences as we discover the timeless beauty of Belgium and the Netherlands in the heart of spring.

This exceptional journey takes you through two of Europe’s most character-filled countries, where medieval splendour, historic cities, world-class art, and endless flower fields blend together in an experience that is far more than an ordinary holiday.

Prys
€2700 Per persoon wat deel*

€3500 Per enkelpersoon*
Tydsduur van Toer
09 Dae

Neem asseblief kennis dat hierdie Leef Jou Reis-toer begelei word deur ʼn uiters bekwame en kundige span. Daar is te alle tye ʼn Leef Jou Reis-spanlid wat gereed staan om enige bystand te verleen. Vanweë Leef Jou Reis se volgepakte jaarprogram, is dit helaas nie moontlik vir Gerrie om persoonlik by alle toere teenwoordig te wees nie. Hoewel sy teenwoordigheid dus nie gewaarborg kan word nie, kan jou gerief en genot wel deur ons geesdriftige toerleiers gewaarborg word!

Please note that you will be led and assisted by a well-equipped and experienced team of Leef Jou Reis Tour specialists throughout the tour.  The team will be always be available 24/7 for assistance.   As the Leef Jou Reis year planner is filled to capacity,  it might not always be possible for Gerrie to personally accompany the group on all tours nor for him to be present during the full duration of the tour. Though his attendance could not be guaranteed, we can however guarantee the peace of mind of passionate Leef Jou Reis tour leaders that would ensure your comfort and enjoyment!   

Laai gerus die toerbrosjure af vir meer inligting, en stuur vir ons ’n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:
verkort die besprekingsproses? bespreek gerus aanlyn

Toer Contact

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2027

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2027 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2027 Toer Navraag

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2026

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2026 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2026 Toer Navraag

"*" indicates required fields