Antartika

Maak gereed vir die avontuur van ’n leeftyd met die eksklusiewe Leef Jou Reis Antarktika-ekspedisie

’n Luukse ontdekkingsreis na die Groot Wit Kontinent.

Hierdie besonderse ervaring is sorgvuldig saamgestel om jou die kans te gee om Antarktika se ongerepte wildernis van nader te leer ken – alles vanuit die stylvolle gemak van Seabourn se ultra-luukse boot.

Laat jou meevoer deur die stilte van ysvelde wat tot aan die horison strek, ontmoet merkwaardige dierespesies in hul natuurlike habitat, en beleef gasvryheid van wêreldgehalte op elke draai van die reis.

Van die oomblik wat jy aan boord stap, wag daar vir jou ’n wêreld van fynproewersetes, uitsonderlike diens, en unieke ervarings wat met sorg ontwerp is om jou ekspedisie werklik onvergeetlik te maak.

Embark on the adventure of a lifetime with the exclusive Leef Jou Reis Antarctica Expedition, a luxurious journey to the Great White Continent. This carefully curated experience offers an unparalleled opportunity to explore the untouched wilderness of Antarctica in the comfort of Seabourn’s ultraluxury cruise. Immerse yourself in breathtaking landscapes, encounter extraordinary wildlife, and enjoy world-class hospitality on this once-in-a-lifetime expedition. From the moment you step aboard, you will be treated to impeccable service, exquisite dining, and exclusive experiences designed to make your journey truly unforgettable.

Prys
$15 200 Per persoon wat deel*

$27 200 Per enkel persoon*
Toer
16 – 27 November 2025
English Brochure
Durasie van Toer
12 Dae

Neem asseblief kennis dat hierdie Leef Jou Reis-toer begelei word deur ʼn uiters bekwame en kundige span. Daar is te alle tye ʼn Leef Jou Reis-spanlid wat gereed staan om enige bystand te verleen. Vanweë Leef Jou Reis se volgepakte jaarprogram, is dit helaas nie moontlik vir Gerrie om persoonlik by alle toere teenwoordig te wees nie. Hoewel sy teenwoordigheid dus nie gewaarborg kan word nie, kan jou gerief en genot wel deur ons geesdriftige toerleiers gewaarborg word!

Please note that you will be led and assisted by a well-equipped and experienced team of Leef Jou Reis Tour specialists throughout the tour.  The team will be always be available 24/7 for assistance.   As the Leef Jou Reis year planner is filled to capacity,  it might not always be possible for Gerrie to personally accompany the group on all tours nor for him to be present during the full duration of the tour. Though his attendance could not be guaranteed, we can however guarantee the peace of mind of passionate Leef Jou Reis tour leaders that would ensure your comfort and enjoyment!   

Laai gerus die toerbrosjure af vir meer inligting, en stuur vir ons ’n boodskap met jou besprekingsvorm aangeheg:

Toer Contact

"*" indicates required fields

Kom toer saam in 2026

Wees die eerste om meer oor ons opwindende toere in 2026 uit te vind! Ons is besig om pryse en datums vas te stel en sal meer inligting binnekort beskikbaar stel. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal jou op hoogte hou.

2026 Toer Navraag

"*" indicates required fields